HJnA Hoe weet ons die ander gelowe is nie reg nie?
Hoe weet ons die ander is nie ook almal reg nie? Hoe weet ons alle paaie lei nie na dieselfde plek nie? Die antwoord op hierdie vraag is in kort: -OMNISME is die wêreldbeskouing dat alle gelowe na dieselfde god lei. -Die verskillende gelowe is egter uitermate uiteenlopend in wat hulle glo. -Dit is dus…