HJnA Hoe kan ons glo dat die Bybel die Woord van God is?
Ek gesels met n nuwe vriend, n Nederlander wat agnosties groot geword het, en nou in sy 20s voel dat hy “iets” in sy lewe mis. Hy ondersoek nou geloof in die algemeen.. hierdie is een van die vrae wat hy het. Hier is n moontlike antwoord: Hi Tim. No problem, enjoy the “Can I…