Lees die Bybel

Paulus sê aan die Kolossense: laat die Woord van Christus in sy volle rykdom in julle woon (3:16). Die enigste manier om dít te laat gebeur, is deur die Woord te LEES.